
Toneelspel seëvier tydens Gelofteweek by die Voortrekkermonument
Vanjaar se Gelofteweek-feesvieringe by die Voortrekkermonument het geen tekort aan kultuuraktiwiteite nie en die kunste trek beslis nie aan die kortste end nie. Die toneelstukke […]
Vanjaar se Gelofteweek-feesvieringe by die Voortrekkermonument het geen tekort aan kultuuraktiwiteite nie en die kunste trek beslis nie aan die kortste end nie. Die toneelstukke […]
PRETORIA – Nuwe lewe met 500 broodbome wat geskenk is, word in die erfenis by die Voortrekkermonument ingeblaas. Ongeveer 200 volwasse broodbome en 300 saailinge is […]
PRETORIA ─ Die Transvaal was as provinsie een van die provinsies in Afrika, onder leiding van die Transvaalse Provinsiale Administrasie (TPA), wat die beste bestuur […]
Staatstoelae en subsidies: Die ANC se sogenaamde “Vryheidspark” R147 miljoen, die Voortrekkermonument R0-00. Dit het aan die lig gekom dat Jane Mufamadi, die uitvoerende hoof van […]
PRETORIA ─ Die Voortrekkermonument in samewerking met die veelrassige Federasie van Afrikaanse Kultuurverenigings (FAK) gaan 15 Desember ’n lewensgrootte replika van die Bloukrans-gedenkteken, in Estcourt, […]
PRETORIA ─ Een van die hoogtepunte van Desember is dat daar weer tyd is – die meeste afsluitingsfunksies is afgehandel, die kinders is klaar met […]
PRETORIA ─ Pro Patria Museum, in vennootskap met die veelrassige AfriForum se radiostasie Pretoria FM en die Solidariteit-beweging se mondstuk Maroela Media, gaan vanaf 8 […]
PRETORIA ─ Vanaf 16 tot 19 September 2023 het Pretoria FM sy dertigste verjaardag gevier, beweer die radiostasie. Saterdag het die stasie van vroeg af […]
PRETORIA ─ Wyle prins Mangosuthu Buthelezi, voormalige leier van die Inkatha Vryheidsparty (IVP), is verlede Vrydag deur die Federasie van Afrikaanse Kultuurverenigings (FAK) vereer deur […]
Copyright © 2023 | WordPress Theme by MH Themes