
’n Bloedige derde kwartaal: plaasaanvalle styg met 21%
Die derde kwartaal van 2023 was ’n uitermatige bloedige drie maande ten opsigte van plaasaanvalle. ’n Toename van nagenoeg 21% is vir dié kwartaal aangeteken, […]
Die derde kwartaal van 2023 was ’n uitermatige bloedige drie maande ten opsigte van plaasaanvalle. ’n Toename van nagenoeg 21% is vir dié kwartaal aangeteken, […]
SWELLENDAM ─ Die provinsiale kommissaris van die Wes-Kaap, lt. genl. Thembisile Patekile, het die ondersoekspan verbonde aan die Provinsiale Eenheid vir Ernstige en Gewelddadige Misdaad […]
NATAL ─ Twee gewapende aanvallers is doodgeskiet en ‘n derde gewond toe hulle die fout gemaak het om ‘n jong boer in sy plaashuis aan […]
PIETERSBURG ─ Saterdag 16 September het ‘n groep lede van die Afrikaner Nasionalistiese Beweging (ANB) en die ANB-Jeug die Witkruis Monument se kruisplanting gaan besoek […]
Copyright © 2023 | WordPress Theme by MH Themes