
‘Taalgemeenskappe is moeg vir taalgimnastiek soos dié van Nzimande’ ─ Afriforum
In reaksie op die jongste polemiek oor Afrikaans se status as inheemse taal en posisie in die taalbeleidsraamwerk vir hoër onderwysinstellings, beklemtoon die veelrassige burgerregte-organisasie […]