Hoofstroom-media gekritiseer oor hul nie ras van swart moordenaars noem nie

Video-greep-swart-barbare-val-blanke-tiener-aan
'n Video is op sosiale media versprei waarin duidelik gesien kan word hoe 'n groep swart tieners die blanke seun barbaars aanval en vermoor.

Reeds vir jare word die ras van swart moordenaars wat blankes barbaars vermoor nie in die hoofstroom-media genoem nie.  As daar egter ‘n geval is waar ‘n blanke ‘n swarte sou aanrand of dood maak, dan is dit gróót nuus en word die ras van die verdagte altyd baié prominent genoem.  Dit is wêreldwyd, van Suid-Afrika tot die Verenigde State van Amerika, die geval.  Daar was onlangs weer twee sulke voorvalle in die VSA waar swartes witmense vermoor het, maar die media nie die ras van die swart verdagtes genoem het nie.

Verlede Sondag was daar die geval van ‘n blanke man en sy vrou wat met hulle twee-jarige dogtertjie in ‘n park in die stad Memphis gaan stap het.  Twee swartes het hulle probeer beroof en het toe vir die mediese wetenskaplike, Alexander Bulakhov (32), doodgeskiet toe hy sy vrou probeer beskerm het.  Die Amerikaanse media het glad nie die ras van die aanvallers genoem nie.  Beide swart misdadigers is aangekeer en sal weer op 1 Desember in die hof verskyn, op klagtes wat moord insluit.

Die voorval was gewelddadig en die sinnelose verlies van ‘n lewe wat iets in die samelewing beteken het, maar die linkse media het dit óf geïgnoreer óf nagelaat om die rasse-komponent daarvan te noem.  Mark Harris van OutKick het in ‘n onlangse rubriek beweer dat dit die geval in te veel swart-op- wit aanvalle is:  “Vir die media is dit nog ‘n storie waar hulle versigtig mee moet handel weens die velkleur van die verdagtes,” het Harris onder andere geskryf.

“As dit twee wit verdagtes was wat ‘n swart St. Jude-dokter in Memphis vermoor het, sou die storie op elke nasionale nuusuitsending gewees het,” het Harris geskryf en verder gesê: “Dit is ‘n ongelooflike hartseer werklikheid, maar dit is die wêreld waarin ons leef, ‘n wêreld op persepsies in plaas van feite wat gefokus is.”

Witman-deur-swartes-vermoor
Regs:  Alexander Bulakhov, sy vrou Anastasia en hul 2-jarige dogtertjie. Links: Die twee swart verdagtes.

In ‘n ander voorval wat in Las Vegas plaasgevind het, is ‘n blanke skoolkind, Jonathan Lewis (17), deur ‘n swart tieners uiters barbaars aangeval en in die proses vermoor.  Daar is reeds agt van die skare swart tieners in verband met Lewis se dood in hegtenis geneem.   Die voorval het naby sy hoërskool in Las Vegas op 1 November plaasgevind.  Barbaars het die swart tieners Lewis genadeloos geskop, gestamp en met die vuis geslaan terwyl hy probeer vlug het.

Die swart tieners (wie se ouderdomme wissel van 13 tot 17 jaar) gaan nou van moord aangekla word.  Die ondersoek is ook nie verby nie en die polisie het ‘n beroep op ouers en skoliere wat die video (wat op sosiale media versprei is) gesien het, om ander in die skare swart jeugdiges te help identifiseer.  Na bewering is al die swart tieners ook skoliere aan dieselfde skool waar Lewis skool gegaan het.

Terwyl die misdaad alreeds op 1 November plaasgevind het, het CNN die storie eers op 15 November gedek, het Harris opgemerk.   Daar is op sosiale media die afgelope paar jaar alhoemeer blankes wat kla dat die hoofstroom-media teen witmense diskrimineer.


* Help om u volk se nuusblad te laat groei deur ‘n donasie of om te adverteer in LANDNUUS.  U kan ook ons nuus help versprei deur dit op u sosiale media blaaie te deel.