
Rusland se Hooggeregshof verbied LGBTQ-aktivisme
TALLINN, Estland (AP) — Rusland se Hooggeregshof het gister LGBTQ-aktivisme vir alle praktiese doeleindes verbied. Dit is die mees drastiese stap teen voorstanders van gay, […]
TALLINN, Estland (AP) — Rusland se Hooggeregshof het gister LGBTQ-aktivisme vir alle praktiese doeleindes verbied. Dit is die mees drastiese stap teen voorstanders van gay, […]
BURBANK, Verenigde State van Amerika — Die Walt Disney vermaaklikheids- en mediamaatskappy het onlangs erken dat “wokeness” en sogenaamde “kultuuroorloë” ‘n uiters negatiewe impak op […]
Die ANC se President Cyril Ramaphosa het die aankondiging wat die staat Katar uitgereik het oor ‘n vier dae lange humanitêre skietstilstand in Gasa tussen […]
Daar was ‘n tyd toe die Mej. Heelal-kompetisie gerespekteer was, maar nou voel baie mense dit het verval in totale belaglikheid. Die rede is dat […]
Verteenwoordigers van die veelrassige burgerregte-organisasie AfriForum sal op 27 November en 1 Desember onderskeidelik aan twee geleenthede van die Verenigde Nasies (VN) deelneem. Die organisasie […]
BATH, Verenigde Koninkryk – Die Wêreldraad vir Gesondheid (WCH) erken die belangrike rol van reg, geregtigheid en menseregte in die behoud en beskerming van die […]
Reeds vir jare word die ras van swart moordenaars wat blankes barbaars vermoor nie in die hoofstroom-media genoem nie. As daar egter ‘n geval is […]
SUID-KOREA ─ ‘n Industriële robot het ‘n robotika-tegnikus verlede week op die mees wreedaardigste manier doodgemaak. Die robot se sensor het die man opgemerk en […]
VATIKAAN STAD, Italië ─ Pous Francis het Saterdag ‘n konserwatiewe biskop van Texas uit sy amp verwyder. Die biskop, Joseph E. Strickland, het gereeld openlik op […]
PENTAGON, Verenigde State van Amerika ─ Vir baie lank het die Amerikaanse weermag met werwing spesifiek gefokus om nie-blankes, homoseksuele persone en vroue te werf, […]
Copyright © 2023 | WordPress Theme by MH Themes