
Minstens drie gevalle hierdie week van ‘swart-op-wit terreur’
Hierdie week is nog nie eens verby nie, tog was daar alreeds drie gevalle, sover bekend, van swart-op-wit terreur. So skryf die Vryburger Beweging in […]
Hierdie week is nog nie eens verby nie, tog was daar alreeds drie gevalle, sover bekend, van swart-op-wit terreur. So skryf die Vryburger Beweging in […]
TZANEEN — ‘n Jong seun van Noord-Transvaal en leerling van die Hoërskool Ben Vorster, Erhard Vorster (15), het vroeër die week op ‘n regstreekse uitsending […]
In die strate van Limpopo drentel jong kinders met die hoop om iets te ete te kry voordat hulle terug gaan na ‘n “huis” wat […]
Vanjaar se Gelofteweek-feesvieringe by die Voortrekkermonument het geen tekort aan kultuuraktiwiteite nie en die kunste trek beslis nie aan die kortste end nie. Die toneelstukke […]
Die veelrassisge burgerregteorganisasie AfriForum het inligting bekom wat daarop dui dat ’n beduidende aantal Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD)-lede moontlik tans, kragtens die Vuurwapenwet se regulasies, “onbevoeg” […]
Twee dae en 15 ton teer later is die haglike toestand van die pad voor ’n Pretoriase laerskool uiteindelik herstel. Die veelrassige burgerregte-organisasie AfriForum het […]
PRETORIA – Nuwe lewe met 500 broodbome wat geskenk is, word in die erfenis by die Voortrekkermonument ingeblaas. Ongeveer 200 volwasse broodbome en 300 saailinge is […]
Die veelrassige vakbond Solidariteit eis in ʼn dringende skrywe aan die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) dat die vervolging van die voormalige Eskom-baas, Matshela Koko, en sy […]
PRETORIA ─ Die Transvaal was as provinsie een van die provinsies in Afrika, onder leiding van die Transvaalse Provinsiale Administrasie (TPA), wat die beste bestuur […]
Die ANC se President Cyril Ramaphosa het die aankondiging wat die staat Katar uitgereik het oor ‘n vier dae lange humanitêre skietstilstand in Gasa tussen […]
Copyright © 2023 | WordPress Theme by MH Themes